Meer en meer Maart-malligheid – slegs vir AfriForum-lede
|

Meer en meer Maart-malligheid – slegs vir AfriForum-lede

Deur Ilze Nieuwoudt Hou vas, want dit is tyd vir die lekkerste, lafste en luidrugtigste vakansie nóg. Staan opsy Desembers, want met Maart-malligheid en verspotte pryse op die allerlekkerste bordspeletjies by Kraal Uitgewers gaan hierdie vakansie propvol pret wees. Drie bordspeletjies – Die volgende stop, Die Groot Trek en Voetspore van Israel – is hierdie…

Lees en laai die verhaal van die Leeu van die Wes-Transvaal hier af
|

Lees en laai die verhaal van die Leeu van die Wes-Transvaal hier af

AfriForum het in Desember sy eerste tekenprent oor die Afrikanergeskiedenis bekendgestel. James Kemp het die teks en Sean Verster die tekeninge oor genl. Koos de la Rey, ook bekend as die Leeu van die Wes-Transvaal, geskep. Die tekenprent vind groot byval by AfriForum-lede en veral jong mense en daarom is besluit om dit op ons…

|

Nuwe boek om geskiedenis beter te verstaan….

Die historikus, dr. Jackie Grobler, se splinternuwe boek word beskryf as die mees omvangryke bron oor die Eerste Vryheidsoorlog. Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881, is vandag by Solidariteit se hoofkantoor in Pretoria bekendgestel en die inhoud spruit uit Grobler se doktorale studie oor dié onderwerp. Dié boek, wat deur Kraal Uitgewers gepubliseer is, bevat meer as…

|

Boek werp lig op geskiedenis van Anglo-Boereoorlog in destydse Wes-Transvaal

Kraal Uitgewers het onlangs saam met Pieter de Jager, outeur van hul nuutste boek, Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902, twee van die historiese terreine wat in die boek bespreek word, besoek. Dié boek sal vanaf Mei beskikbaar wees by Kraal Uitgewers. Besoek https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/wes-transvaal-militere-brandpunt-van-die-anglo-boereoorlog-1899-1902/ vir meer inligting.

|

Kraal Uitgewers trots op skrywer wat met Jan H. Marais-prys vereer word

Die Jan H. Marais-prys vir uitstekende bydraes tot Afrikaans as wetenskapstaal word vanjaar deur proff. Jaap Steyn van Bloemfontein en Jan van der Watt van Nederland gedeel. Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het gesê hulle kry erkenning vir hul lewenstaak ten bate van akademiese Afrikaans. Steyn, wat as Suid-Afrika se bekendste taalhistorikus bestempel…

End of content

End of content