Kraaifontein-buurtwag dra inwoners se belange op die hart – 60 nuwe kameras om gebied te beveilig
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Kraaifontein dra hierdie gemeenskap se belange so na aan die hart dat sy lede op…
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Kraaifontein dra hierdie gemeenskap se belange so na aan die hart dat sy lede op…
Die AfriForum-tak in Kraaifontein se bestuur het verlede week ’n herstrukturering ondergaan. Onder leiding van Johan Crous, AfriForum se distrikskoördineerder…
AfriForum se Kraaifontein-tak het op 24 September ’n skoonmaakprojek van stapel gestuur. ’n Parkie in Kraaifontein is opgeruim en meer…
Die AfriForum-tak in Kraaifontein het op 7 September 2019 38 bome aan Imagine Animal Dreams en die Kraaifontein-Voortrekkers geskenk as deel van…
AfriForum se Kraaifontein- en Vredendal-tak het op 8 April 2019 ’n werkswinkel in Bellville bygewoon wat gehandel het oor dié twee takke…
AfriForum se buurtwagte in Kraaifontein, Brackenfell en Bellville het in samewerking met die polisie, gemeenskapslede, Landry Securitas, Capital Security Services,…
Die AfriForum-tak in Kraaifontein het op 1 Desember ’n skoonmaakaksie in sekere dele van dié woonbuurt gehou. Dié gebied sluit Okavangoweg…
Die AfriForum-buurtwagte in die noordelike voorstede van Kaapstad, wat Bellville, Brackenfell en Kraaifontein insluit, het op Vrydag 19 Oktober 2018…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Maandag, 22 Oktober 2018 ’n nuwe tak in Kraaifontein gestig.
AfriForum se Kraaifontein-buurtwag het op 12 Augustus 2018 ’n verdagte vasgekeer wat in die besit van dagga was.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing