AfriForum se Bloemhof-tak skenk vleis
|

AfriForum se Bloemhof-tak skenk vleis

AfriForum se Bloemhof-tak het op 29 Julie in samewerking met Solidariteit Helpende Hand en Saai 150 kg vleis elk aan die Bloemhof-voedselskema en Japie Kritzinger-tehuis geskenk om hulle te ondersteun in die belangrike werk wat hulle sedert die inperking doen. Dié twee instansies maak slegs staat op skenkings om minderbevoorregte gesinne en bejaardes van voedsel…

AfriForum se Schweizer-Reneke-tak skenk vleis
|

AfriForum se Schweizer-Reneke-tak skenk vleis

Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het op 29 Julie 2020 in samewerking met Solidariteit Helpende Hand 200 kg vleis aan die Silwerjare Tehuis vir Bejaardes geskenk om die tehuis te ondersteun en die honger te verlig. “AfriForum het aan die gemeenskap gewys dat ons inwoners in krisistye en in nood sal ondersteun. Ons wil die gemeenskap verseker dat ons…

AfriForum se Jeffreysbaai-tak ontvang 28 ton aartappels om honger te help verlig
|

AfriForum se Jeffreysbaai-tak ontvang 28 ton aartappels om honger te help verlig

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Jeffreysbaai-tak het op 27 April 2020 ’n aartappelskenking van 28 ton van die Vaalharts-besproeiingskema naby Christiana ontvang. Dié skenking gaan gebruik word om voedselnood weens die huidige COVID-19-pandemie in dié gebied te help verlig. Dries du Preez, voorsitter van dié tak, het die skenking bekom en takfondse is bewillig om vir die vervoer…

End of content

End of content