Organisasies stig taakspan vir verspreiding van voedsel en noodsaaklike items
|

Organisasies stig taakspan vir verspreiding van voedsel en noodsaaklike items

Die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai het vandag die stigting van ’n taakspan aangekondig om, in samewerking met Solidariteit Helpende Hand se Josef Silo’s-projek, voedsel en noodsaaklike items soos handreiniger en gesigmaskers in te samel en te versprei. Hierdie voedsel en items sal aan behoeftige individue, gesinne en instansies soos onder meer kinderhuise, tehuise…

AfriForum se Boshof-tak skenk omgeepakkies aan gemeenskapslede in nood
|

AfriForum se Boshof-tak skenk omgeepakkies aan gemeenskapslede in nood

Die AfriForum-tak in Boshof het op 24 en 25 Maart 2020 in die lig van die huidige COVID-19-krisis 73 omgeepakkies aan gesinne in nood geskenk. 39 pakkies is in Boshof uitgedeel en 34 pakkies is aan inwoners in Dealesville en aan die Dealesville-ouetehuis geskenk. Die pakkies het onder meer niebederfbare kos en skoonmaakmiddels bevat. “’n Groot bekommernis…

Video: Helpende Hand voed gemeenskappe tydens staat van inperking
|

Video: Helpende Hand voed gemeenskappe tydens staat van inperking

  ’n Paar uur voordat Suid-Afrika om middernag (26 Maart) ’n grendelstaat word, staan kosvoorraad by die Solidariteit Helpende Hand-gemeenskapsentrum in Derdepoort, oos van Pretoria, gereed om deur behoeftige gesinne afgehaal te word. Elize Bezuidenhout, bestuurder van die sentrum, en Luzanne Niemand, assistent by die sentrum, is gerus dat die 50 kinders wat hulle daagliks…

End of content

End of content