AfriForum se Lichtenburg-tak en ondernemings skenk kos aan hart-en-handeprojek
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 4 September in samewerking met Noordwes Koöperasie (NWK) en Shukran Furniture ongeveer 1 ton noodsaaklike voedsel…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 4 September in samewerking met Noordwes Koöperasie (NWK) en Shukran Furniture ongeveer 1 ton noodsaaklike voedsel…
Die COVID-19-taakspan, wat gestig is deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai, het vandag kos en noodsaaklike items aan…
AfriForum se takke in die Groter Pretoria-distrik het die afgelope maand meer as 30 ton voedsel aan sowat 1 270…
AfriForum se plaaslike takke in die Vaaldriehoek en Wes-Rand het die afgelope maand meer as 2,5 ton voedsel aan 1…
Die AfriForum-takke in Stilfontein en Orkney het op Saterdag 30 Mei meer as 270 kg maalvleis en brood aan behoeftige…
Die AfriForum-tak in Bloemhof se wintersopprojek is op 26 Mei 2020 van stapel gestuur. Altesaam 50 etes is reeds aan behoeftiges uitgedeel….
Die AfriForum-buurtwag in Orkney is sedert die inperking onverpoosd besig om kospakkies saam te stel en uit te deel, veral…
AfriForum se Tzaneen-tak is tans besig om voedsel in samewerking met Nylstroom se Helpende Hand-tak en ook kerkleiers van die…
Die AfriForum-tak in Welkom het onlangs verskeie kosskenkings van boere in die omgewing ontvang. Hierdie skenkings is gevolglik aangewend om…
Die AfriForum-takke in Kroonstad en Steynsrus het beide skenkings aan instansies gemaak om te help met die aankoop en verspreiding…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing