Voormalige Rwandese intelligensiehoof se moordenaars kan nou vervolg word
Die ondersoekbeampte in die moordsaak van kol. Patrick Karegeya, die voormalige intelligensiehoof van Rwanda, moet binne 14 dae aandui watter…
Die ondersoekbeampte in die moordsaak van kol. Patrick Karegeya, die voormalige intelligensiehoof van Rwanda, moet binne 14 dae aandui watter…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag twee energieverwante petisies, onderskeidelik oor Eskom se prysskok en die onlangse brandstofheffing, by die parlement…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag Eskom se versoek om R100 miljard van die elektrisiteitsreus se skuld deur die regering te…
AfriForum het vandag geskrewe kommentaar oor die elektrisiteitstariefverhoging wat Eskom vir die 2019/2020- finansiële jaar aangevra het by die Nasionale…
Die burgerregte-waghond AfriForum gaan vandeesweek al nege provinsies besoek en strafregtelike klagtes ingevolge Artikel 86(1) van die Openbare Finansiëlebestuurswet, 1999…
AfriForum is van mening dat kriminele polisiebeamptes die swaarste gestraf moet word en dat afdanking nie genoeg is nie.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sterk kritiek uitgespreek oor Eskom se steenkoolkrisis wat sowel gemeenskappe as munisipaliteite se kragtoevoer in…
Die burgerregte-organisasie AfriForum doen vandag ’n dringende beroep op die publiek om hul kommentaar oor die wetsontwerp vir nasionale gesondheidsversekering…
Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, en AfriForum se privaatvervolgingseenheid het gistermiddag vergader om korrupsiesake in Johannesburg te bespreek. Tydens dié…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag gesê die jongste onthullings rakende korrupsie by die Gautengse departement van gesondheid wys waarom die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing