Jy kan help om bendenetwerk binne Eskom te ontbloot
Solidariteit het vandag ’n fluitjieblaasportaal geloods om korrupsie by Eskom te ontbloot. Dié portaal sal werknemers van die kragreus bemagtig…
Solidariteit het vandag ’n fluitjieblaasportaal geloods om korrupsie by Eskom te ontbloot. Dié portaal sal werknemers van die kragreus bemagtig…
Deur Alet Rademeyer Die ANC-regering se onvermoë om iets aan die enorme agterstand in die uitreiking van rybewyse en vuurwapenlisensies…
AfriForum het ’n skriftelike navraag aan die provinsiale kommissaris van georganiseerde misdaad in KwaZulu-Natal gerig om navraag te doen oor…
AfriForum beskou die ANC se aankondiging deur Ace Magashule, sekretaris-generaal van die party, dat die ANC gaan betaal vir die…
AfriForum het vandag ’n ondersoek geloods na die beweerde misbruik van lugmagbates deur sekere hooggeplaaste lede van die ANC. Dié…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van korrupsie by die Lyttelton-polisiestasie teen die Stad Johannesburg en tersaaklike verskaffers gelê….
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van tenderbedrog en korrupsie by die Lyttelton-polisiestasie ingedien teen Hendrick Kganyago, direkteur van Balimi Barui…
Deur Natasha Venter Die onlangse nuus dat gesondheidsminister Zweli Mkhize sy sibkind as die gesondheidsdepartement se personeelhoof aangestel het, laat…
AfriForum verwelkom die arrestasie van Bongani Bongo, ANC-parlementslid en oudminister van staatsveiligheid, vir sy beweerde betrokkenheid in ’n korrupsiesaak wat…
AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie ’n omvattende verslag bekendgestel oor hoekom die inwerkingstelling van nasionale gesondheidsversekering (NGV) in Suid-Afrika…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing