AfriForum berei voor op regsaksie teen COVID-19-kwarantynkampe
|

AfriForum berei voor op regsaksie teen COVID-19-kwarantynkampe

Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om te begin voorberei vir ’n regsgeding teen sekere regulasies wat deur die Suid-Afrikaanse regering gepubliseer is. Die gewraakte regulasies gee die staat mag om enigeen te vervolg wat positief getoets het vir COVID-19 en weier om na ’n regeringsbeheerde kwarantynkamp vir COVID-19-pasiënte te gaan. Dit stel…

AfriForum se Benoni-tak skenk handreiniger en gesigmaskers
|

AfriForum se Benoni-tak skenk handreiniger en gesigmaskers

Die AfriForum-tak in Benoni het op 18 April 2020 handreiniger en gesigmaskers aan die gemeenskap geskenk om hulle teen COVID-19 te help beskerm. 80 bottels handreiniger is aan Bad Boyz Sekuriteit, PHP/Mamba Sekuriteit en ER24 geskenk. Dít volg nadat die burgerregteorganisasie die afgelope twee weke ’n nasionale projek van stapel gestuur het waartydens 15 000 bottels…

AfriForum-veiligheid monitor Korona-impak en het gebeurlikheidsplanne
|

AfriForum-veiligheid monitor Korona-impak en het gebeurlikheidsplanne

  AfriForum se veiligheidsafdeling monitor die impak en verspreiding van COVID-19 en is daagliks in kontak met die organisasie se 150 buurtwagstrukture op grondvlak. Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, sê die burgerregte-organisasie is op verskeie vlakke besig om ’n bydrae midde-in die Koronavirus-krisis te lewer en pro-aktiewe planne word uitgerol om gemeenskappe by…

End of content

End of content