(Kyk Video): AfriForum eis antwoorde oor repatriasievlugte en selfisolasie van terugkerende Suid-Afrikaners
|

(Kyk Video): AfriForum eis antwoorde oor repatriasievlugte en selfisolasie van terugkerende Suid-Afrikaners

  Die Covid-19-krisis het reeds so baie angs geskep, ons vra baie mooi dat die regering nie dinge vir ons vererger nie. Van die mense in die buiteland het hul werk verloor en gaan binnekort sonder ’n dak oor hul kop sit as daar nie dringend ingegryp word nie. Dít is die pleidooi van Angelique…

|

Hofoorwinning vir AfriForum oor COVID-19-kwarantynkamp

Meer as 100 mense kan uiteindelik die Zithabeseni-kwarantynkamp naby Groblersdal verlaat nadat die hooggeregshof in Pretoria vandag beslis het dat dié COVID-19-kwarantynkamp,  wat nie aan die WGO-standaarde voldoen nie, onmiddellik gesluit moet word. Onder die mense wat in die kamp gevange gehou is, is die Nel-gesin, wat in Mosambiek vakansie gehou het toe die staat…

AfriForum soek dringende hofbevel teen haglike Covid-19-kamp
|

AfriForum soek dringende hofbevel teen haglike Covid-19-kamp

AfriForum sal Woensdag ’n dringende aansoek in die hooggeregshof in Pretoria bring teen die omstrede Zithabeseni-kwarantynkamp buite Groblersdal waar meer as 100 mense in beweerde haglike omstandighede en teen hul sin aangehou word. Ernst Roets, hoof van beleid en aksie by AfriForum, sê die organisasie se aansoek kom daarop neer dat die hof gevra word…

AfriForum en Solidariteit gaan grondwethof nader oor Covid-hulp-uitspraak
|

AfriForum en Solidariteit gaan grondwethof nader oor Covid-hulp-uitspraak

AfriForum en Solidariteit gaan die  Konstitusionele Hof direk nader met ’n appèlaansoek teen die uitspraak in die hooggeregshof in Pretoria wat beslis dat die departement van toerisme wel ras as maatstaf vir die toekenning van Covid-19-hulp mag gebruik. Regter Jody Kollapen het sy uitspraak in dié saak vandag per e-pos aan AfriForum en Solidariteit, die…

Solidariteit Beweging waarsku teen gevolge van verdere inperking in huidige formaat
|

Solidariteit Beweging waarsku teen gevolge van verdere inperking in huidige formaat

Die Solidariteit Beweging het gewaarsku dat ’n verlenging van die inperkingsperiode in die formaat soos wat dit tans daar uitsien, tot gevolg gaan hê dat die staat van inperking kan inplof. Dít volg nadat President Cyril Ramaphosa vanaand aangekondig het dat Suid-Afrika se staat van inperking tot einde April verleng gaan word. Die Beweging bestaan…

#AfriForumStaanSaam met skenkings van maskers en handreiniger
|

#AfriForumStaanSaam met skenkings van maskers en handreiniger

AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur om handreiniger en maskers te skenk aan tehuise vir bejaardes en persone wat in die veiligheids-, nood- en gesondheidsdienste werk, asook kwesbare mense wat nie genoegsame beskerming teen die opdoen van COVID-19 het nie. Dié veldtog is vandag afgeskop met die oorhandiging van meer as 1 000 botteltjies…

Rampe, noodtoestande en afsondering. Wat is die verskille? En hoe raak dit my?
|

Rampe, noodtoestande en afsondering. Wat is die verskille? En hoe raak dit my?

Deur Marnus Kamfer Met die koms van die COVID-19-pandemie, het die meeste lande, waaronder Suid-Afrika, drastiese stappe aangekondig in ’n poging om die verspreiding van dié gevreesde virus hok te slaan. Suid-Afrikaners is skielik onderworpe aan ’n rits regulasies van moets en moenies wat op een of ander wyse ’n direkte of indirekte invloed op…

Entrepreneurs moet groter prentjie sien te midde van Koronavirus-krisis
|

Entrepreneurs moet groter prentjie sien te midde van Koronavirus-krisis

Suid-Afrikaanse ekonome waarsku dat die ekonomiese gevolge van die Koronavirus erger kan wees as die impak wat dit op burgers se gesondheid het. Hoewel die drastiese stappe om die Korona-pandemie te stuit ’n vernietigende uitwerking op veral kleinsakeondernemings kan hê, meen party entrepreneurs dat dit juis nóú die geleentheid is om kreatief te wees en…

Solidariteit Beweging het ’n aksieplan teen Koronavirus
|

Solidariteit Beweging het ’n aksieplan teen Koronavirus

  Die Solidariteit Beweging en sy instellings het vandag omvattende planne bekendgemaak in die stryd teen die Koronavirus (COVID-19) wat wêreldwyd krisisafmetings begin aanneem het. Wêreldwyd het meer as 200 000 mense die virus tot dusver opgedoen, terwyl meer as 8 000 gesterf het. In Suid-Afrika het 116 mense reeds positief getoets.  (18 Maart) Dr. Dirk Hermann,…

End of content

End of content