|

Kenners spreek kommer uit oor invloed van transformasie-ideologie in Konstitusionele Hof-uitsprake

Eerder as om die Grondwet te beskerm en verdedig, wat een van die Konstitusionele Hof se belangrikste verantwoordelikhede is, het hy ’n manier gevind om die Grondwet te ondermyn. Só meen John Kane-Berman, beleidsgenoot en voormalige uitvoerende hoof van die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV), wat ʼn evaluering gedoen het oor die mate waarin die politieke…

|

Nuwe konstitusie nodig om vervallende Grondwet te vervang

Die Grondwet het verval en ’n vyfpotige mislukking geword waarop Afrikaners nuwe antwoorde moet bied. ’n Nuwe gunstige konstitusie moet geskep én geleef word anderkant die finale Grondwet, het prof. Koos Malan, dosent in publiekreg aan die Universiteit van Pretoria, by AfriForum se derde nasionale kongres gesê. Hy het verwys na waardes en beginsels wat…

|

Met nuwe wet oor rassisme wil ANC kritiek teen hom strafbaar maak

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die ANC se voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak (die wetsontwerp) voldoen aan dieselfde basiese elemente as wat in die 1970’s deur die ANC teen apartheid aangevoer is om dit tot ’n misdaad teen die mensdom te verklaar, aldus die burgerregte-organisasie AfriForum.

|

Hoekom moet publiek e-tol betaal as amptenare weier?

Deur Jhua-nine Wyrley-Birch Die uitstaande e-tolskuld van ses plaaslike owerhede in Gauteng wat meer as R2,4 miljoen beloop, dra die boodskap uit dat plaaslike regerings hulself hoër ag as die belangstingbetalers wat die e-tolstelsel tans moet befonds. So sê Wayne Duvenhage, voorsitter van die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa) nadat dit aan die lig gekom…

End of content

End of content