Konstitusionele Hof beslis in guns van vuurwapeneienaars
|

Konstitusionele Hof beslis in guns van vuurwapeneienaars

AfriForum verwelkom vandag se waterskeidingsuitspraak waar die Konstitusionele Hof nie net ten gunste van Fidelity Security Services (Edms.) Bpk. beslis het nie, maar ook alle Suid-Afrikaanse vuurwapeneienaars wat versuim het om hul vuurwapenlisensies voor hul vervaldatum te hernu. Dié hof het beslis dat diegene wat nie hul vuurwapenlisensies betyds kon hernu nie en daarna verbied…

|

Kenners spreek kommer uit oor invloed van transformasie-ideologie in Konstitusionele Hof-uitsprake

Eerder as om die Grondwet te beskerm en verdedig, wat een van die Konstitusionele Hof se belangrikste verantwoordelikhede is, het hy ’n manier gevind om die Grondwet te ondermyn. Só meen John Kane-Berman, beleidsgenoot en voormalige uitvoerende hoof van die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV), wat ʼn evaluering gedoen het oor die mate waarin die politieke…

|

Akademici en taalregtestryders pak hoofregter oor Engels as taal van rekord in howe

Deur Alet Rademeyer Hoofregter Mogoeng Mogoeng moet sy beweerde besluit om Engels die enigste taal van rekord in howe te maak, verduidelik. Hy moet sê op watter gronde en gesag hy dié besluit geneem het, versoek akademici, taalregtestryders en AfriForum in ’n gesamentlike ope brief wat vandeesweek aan hom gestuur en in City Press gepubliseer…

End of content

End of content