|

AfriForum vereer skeppers van hoop

Gemeenskapsveiligheid het vanjaar tydens die AfriForum Nasionale Kongres toekennings aan AfriForum-buurtwagte wat uitnemende diens gelewer het om die veiligheid van hul onderskeie gemeenskappe te bevorder, oorhandig. Daar is hoofsaaklik twee kategorieë van toekennings: Die eerste behels uitnemende algemene diens ter verbetering van die veiligheid van gemeenskappe. Presteerders in dié kategorie het pennings ontvang. Die ander…

|

AfriForum-kongres: Taklede wil hoop skep én ’n verskil maak

Deur Mariska Nanni Meer as 600 lede van AfriForum se tak- en veiligheidstrukture regoor die land het dié burgerregte-organisasie se derde nasionale kongres die afgelope naweek in Warmbad bygewoon. En hoewel dié lede van verskillende dorpe gekom het, het hulle almal een ding in gemeen: Die wil om ʼn verskil te maak en hoop te…

|

AfriForum Jeug vier tiende bestaansjaar

“Ons as AfriForum Jeug aanvaar vandag die verantwoordelikheid om ’n Afrikaner-herlewing daar te stel.” Só het Henk Maree, hoof van AfriForum Jeug, vandag by die burgerregtewaghond se derde kongres gesê. Die jeugvleuel vier vanjaar sy tiende bestaansjaar en het tans 60 dorps- en kampusstrukture landwyd. Maree het van die groep se hoogtepunte gedeel, insluitend aktivistiese…

|

Gedugte Selebi-ondersoekspan nou deel van AfriForum se privaatvervolgingseenheid

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag by AfriForum se derde nasionale kongres die gedugte ondersoekspan in sy kantoor bekendgestel. Nel het gesê hy werk met ’n ongelooflike span mense wat jare se ondervinding het en almal deel was van die destydse ondersoekspan wat tot Jackie Selebi, voormalige nasionale polisiekommissaris, se vervolging…

End of content

End of content