Wenner van Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aangewys
|

Wenner van Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aangewys

AfriVriendelik, ’n inisiatief van AfriForum, het vanjaar met Akademia saamgewerk om die Entrepreneur van die Jaar aan te wys. Marita Bezuidenhout van Magies vol Liefde is op 31 Oktober 2019 by Mangwa Valley Lodge as die algehele wenner van vanjaar se kompetisie aangewys. Haar passie vir haar onderneming, besigheidskennis en innemende geaardheid het beslis in haar…

AfriVriendelik en Akademia bied saam entrepreneurskompetisie aan
| |

AfriVriendelik en Akademia bied saam entrepreneurskompetisie aan

AfriVriendelik neem vanjaar hande met Akademia om die entrepreneur van die jaar aan te wys. Akademia het van 2013 tot 2016 die bekende Sakeplankompetisie aangebied en AfriVriendelik bied sedert 2017 die entrepreneurskompetisie aan. Saam kan dié twee inisiatiewe egter baie meer aan entrepreneurs bied.

|

AfriVriendelik en AfriForum Onderwys loods junior-entrepreneurskompetisie

AfriVriendelik en AfriForum Onderwys het vandag hul nuwe junior-entrepreneurskompetisie, Besigheidsbytjies, by Laerskool Roodekrans bekendgestel. Met hierdie entrepreneurskompetisie wil AfriForum kinders beloon wat wys dat hulle selfstandig kan werk en kreatief kan wees om idees in ’n onderneming te omskep. Daar is ook groot pryse op die spel. Leerders, ouers en onderwysers kan www.besigheidsbytjies.co.za besoek vir…

|

Skryfkompetisie help om Afrikaans springlewendig te hou

Deur Alana Bailey Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) se jaarlikse kompetisie vir Afrikaanse skryf- en digwerk is tans weer in volle swang. Vanjaar is R18 000-prysgeld op die spel. Dit sluit kontant en die geleentheid vir deelname aan ’n slypskool, aangebied deur die bekroonde joernalis en skrywer, Karen Brynard, in. Hierdie skryfwedstryd, wat die eerste keer…

End of content

End of content