AfriForum se Vryburg-buurtwag hou veiligheidsvergadering
AfriForum se Vryburg-buurtwag het Vrydag 12 April 2019 ’n geslaagde vergadering gehou om veiligheidsinligting en reëlings oor dié buurtwag aan inwoners bekend…
AfriForum se Vryburg-buurtwag het Vrydag 12 April 2019 ’n geslaagde vergadering gehou om veiligheidsinligting en reëlings oor dié buurtwag aan inwoners bekend…
Verskeie lede van AfriForum se Delmas-, Eloff- en Argent-buurtwag het op 8 en 9 Maart 2019 aan AfriForum se nasionale massapatrollie deelgeneem….
Die AfriForum-buurtwag in Kuruman het vroeër vandeesmaand tweerigtingradio’s aan verskeie skole in dié dorp oorhandig.
AfriForum se Zambesi-tak in Pretoria het pas ’n herhaler vir hul radionetwerk ontvang. “Hierdie is ’n belangrike funksie waarsonder die…
Die AfriForum-buurtwag in Grootfontein, Pretoria, het pas ’n herhaler vir hul radionetwerk ontvang.
Die AfriForum-tak in die Pretoriase Moot sal voortaan optimaal kan funksioneer nadat dié tak ’n herhaler vir sy radionetwerk ontvang…
Meer as 50 hoërskoolleerlinge wat tans die burgerregte-organisasie se heel eerste leierskapsontwikkelingskamp by Mooikrans Equus in Amersfoort, Mpumalanga, bywoon,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing