AfriForum gaan Minister van Justisie dwing om op te tree in Botswana-saak
| |

AfriForum gaan Minister van Justisie dwing om op te tree in Botswana-saak

AfriForum het vandag aangekondig dat die privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, ’n mandamus-aansoek teen onder andere Ronald Lamola, Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, gebring het om dié Departement te dwing om die wedersydse regshulp te fasiliteer in die geldwassery-en-bedrogsaak waarby die sakevrou Bridgette Motsepe-Radebe, skoonsuster van pres. Cyril Ramaphosa en vrou van…

Arrestasielasbriewe vir twee vermeende moordenaars van voormalige Rwandese intelligensiehoof uitgereik
| |

Arrestasielasbriewe vir twee vermeende moordenaars van voormalige Rwandese intelligensiehoof uitgereik

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, in kennis gestel dat die NVG lasbriewe bekom het vir die arrestasie van twee van die vier vermeende moordenaars van kol. Patrick Karegeya, voormalige intelligensiehoof van Rwanda. Die NVG is ook in die proses om aansoek te doen vir die uitlewering van…

|

Moordsaak van voormalige Rwandese intelligensiehoof na NVG terugverwys

“Hierdie uitspraak stuur ’n boodskap aan die polisie en die NVG dat hulle nie kan nalaat om misdadigers te vervolg bloot omdat hulle politieke verbintenisse het nie. Ons hoop dat die NVG nou hul wetlike verpligting sal nakom om hierdie verdagtes tot die volle omvang van die reg te vervolg.” Adv. Gerrie Nel, hoof van…

|

Voormalige Rwandese intelligensiehoof se moordenaars kan nou vervolg word

Die ondersoekbeampte in die moordsaak van kol. Patrick Karegeya, die voormalige intelligensiehoof van Rwanda, moet binne 14 dae aandui watter stappe hulle gedoen het om die verdagtes in dié saak te arresteer. Dít volg nadat landdros Mashiane Mathopa vandag in die Randburgse landdroshof beslis het dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se geregtelike doodsondersoek na die…

End of content

End of content