|

Familie stort hart uit ná geliefdes in Knysna-brande sterf

Familielede van Tony Johnston, sy vrou, Madré, en hul driejarige seuntjie, Michael, het onlangs hul harte uitgestort in roerende briewe nadat die verwoestende Knysna-brande die gesin se lewens in Junie geëis het. Tony en Madré was albei siviele ingenieurs en het op ʼn plaas in die Elandskraal-omgewing in die Karatara-gebied gewoon. Madré was ook agt…

|

AfriForum stel omvattende verslag oor Knysna-brande bekend

AfriForum het vandag sy omvattende verslag sowel as ʼn dokumentêr, Knysna uit die As, oor die onlangse brande wat op 7 Junie verwoesting in dié gebied gesaai het, bekend gestel. Dié verslag is deur dr. David Klatzow, ʼn forensiese wetenskaplike, saamgestel nadat AfriForum hom versoek het om ’n onafhanklike ondersoek na die oorsake van die…

End of content

End of content