|

AfriForum besoek Knysna ’n jaar na verwoestende brande

Vandag ’n jaar gelede is die lyke van Tony Johnston, sy vrou Madré en hul seuntjie Michael buite hul huis in die Elandskraal-omgewing in Knysna gevind. Die gesin is deur rook oorval toe die verwoestende Knysna-brande op 7 Junie, op klein Michael se derde verjaarsdag, hul lewens geëis het. Madré was ook agt maande swanger…

End of content

End of content