Stilfontein-tak, Orkney-buurtwag en VF Plus herdenk konsentrasiekampdag
| |

Stilfontein-tak, Orkney-buurtwag en VF Plus herdenk konsentrasiekampdag

Die AfriForum-tak in Stilfontein, die AfriForum-buurtwag in Orkney en die VF Plus het op 16 Junie ’n aksie ter herdenking van die verskroeideaardebeleid en konsentrasiekampgeskiedenis by Klerksdorp se konsentrasiekampbegraafplaas gehou. Die geleentheid is deur 30 mense bygewoon. Marius Trollip, ondervoorsitter van die Stilfontein-tak, het gesels oor die konsentrasiekampe en die ontstaan daarvan, die gebeure in…

End of content

End of content