Adv. Gerrie Nel vervolg Tom Moyane vir aanranding
| |

Adv. Gerrie Nel vervolg Tom Moyane vir aanranding

Tom Moyane, voormalige hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), het vandag vir die eerste keer in die Roodepoort-landdroshof verskyn in die privaatvervolgingsaak teen hom. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, vervolg Moyane in hierdie saak. Die datum vir Moyane se eerste verskyning is vir 11 Desember 2019 vasgestel, op voorwaarde dat Moyane en…

AfriForum dien klagtes oor verkwiste R344 miljoen teen Mpumalanga Departement van Gesondheid in
| |

AfriForum dien klagtes oor verkwiste R344 miljoen teen Mpumalanga Departement van Gesondheid in

AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen dr Savera Mohangi, hoof van Mpumalanga se departement van gesondheid as deel van dié organisasie se nasionale veldtog teen die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV). Dít volg nadat AfriForum die departement se jaarverslag bestudeer het en bevind het dat Mohangi skuldig is aan oortredings ingevolge Artikel 86(1) van…

AfriForum dien klagtes oor verkwiste R446 miljoen teen Vrystaatse departement van gesondheid in
| |

AfriForum dien klagtes oor verkwiste R446 miljoen teen Vrystaatse departement van gesondheid in

AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen Dr David Motau, hoof van die Vrystaatse departement van gesondheid as deel van dié organisasie se nasionale veldtog teen die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV). Dít volg nadat AfriForum die departement se jaarverslag bestudeer het en bevind het dat Motau skuldig is aan oortredings ingevolge Artikel 86(1) van…

End of content

End of content