Skreiende aantal mediese eise wys meriete en verantwoordbaarheid ontbreek in openbare gesondheidsektor – AfriForum
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag kommer uitgespreek oor die reuse-aantal mediese regseise teen provinsiale gesondheidsdepartemente. Rapport het gister berig dat…