Kimberley-buurtwag bemagtig veiligheidstrukture met opleiding
| |

Kimberley-buurtwag bemagtig veiligheidstrukture met opleiding

AfriForum se Kimberley-buurtwag het die afgelope maand verskeie opleidingsessies bygewoon wat deur AfriForum Gemeenskapsveiligheid vir onder andere buurtwag-, inligtingspan-, operasiespan- en steunspanleiers aangebied is.  Alwyn Swart, Gerhard Schoeman (buurtwagleiers), Mizanne Fritz en Marius Nagel (inligtingspanleiers), Jannie Engelbrecht  (protospanlede) en Joey Schoeman (steunspanleier) het die onderskeie kursusse suksesvol voltooi en gaan nou op die bestuur van AfriForum se Kimberley-buurtwag…

End of content

End of content