Kimberley-buurtwag hou wakende oog ten spyte van bibberweer
| |

Kimberley-buurtwag hou wakende oog ten spyte van bibberweer

Die AfriForum-buurtwag in Kimberley het op 14 Junie ongeag die koue weer aktief begin patrollie ry om die stad veilig te hou. Die buurtwaglede het agtergekom dat selfs die kwaaddoeners deur die snerpende koue afgeskrik word. “Gedurende die patrollie het ons egter waargeneem in watter swak toestand die stad se infrastruktuur is soos waterpype wat…

Kimberley-tak maak ’n verskil in #VegEnBou-week
| |

Kimberley-tak maak ’n verskil in #VegEnBou-week

Die AfriForum-tak in Kimberley het tydens die organisasie se #VegEnBou-week onder meer hul harte oopgemaak teenoor die plaaslike mediese personeel en ’n kranslegging by die Konsentrasiekampmonument gehou. Die tak het die #VegEnBou-week op 12 Mei egter eers begin met ’n geslaagde veiligheidsvergadering om inligting en reëlings oor AfriForum se Kimberley-buurtwag aan inwoners bekend te stel….

Kimberley-tak skenk hulppakkette aan skole
|

Kimberley-tak skenk hulppakkette aan skole

Die AfriForum-tak in Kimberley het skolehulppakkette aan verskeie skole in dié dorp verskaf as deel van die #afriforumstaansaam vir Skole-projek, wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skole wat hulppakkette ontvang het is Laerskool Eureka, Elizabeth Conradie Skool vir Liggaamlike Gestremdes, St Patrick’s CBC, Hoërskool Diamantveld, Chara Learning Academy, Snap Academy,…

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Kimberley het op 20 September 2019 vyf bome in Kimberley geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Lize-Mari Smit, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Karoo, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000 bome te plant. “Deur inheemse bome te plant bewaar ons nie net ons omgewing en maak…

End of content

End of content