AfriForum appelleer Malema en EFF “Kill the Boer”-saak uitspraak
|

AfriForum appelleer Malema en EFF “Kill the Boer”-saak uitspraak

AfriForum gaan die “Kill the boer”-dreunsang haatspraaksaak se uitspraak appelleer. Die Gelykheidshof het vandag verklaar dat die dreunsang “Kill the boer” nie haatspraak is nie. Ernst Roets, hoof van Beleid en Aksie by AfriForum, sê dat hierdie uitspraak ’n baie gevaarlike presedent skep. Die steurende boodskap wat met hierdie uitspraak gestuur word, is dat die…

|

AfriForum se Marble Hall-buurtwag bied bystand op plaasaanval-toneel

Lede van AfriForum se veiligheidstrukture het Maandagaand blitsvinnig gereageer en bystand gelewer nadat ’n boer, Harm Bonnema (71), vier keer deur drie aanvallers op sy plaas naby Marble Hall geskiet is. Bonnema is Maandag kort ná 19:00 uit na sy bakkie op die plaaswerf om ’n sleutel te gaan haal toe drie aanvallers op hom…

|

Slagoffers van plaasmoorde en –aanvalle vra vir doodstraf

Die naasbestaandes van mense wat wreed en brutaal in plaasaanvalle vermoor of beseer is, glo die doodstraf moet teruggebring word omdat tronkstraf die moordenaars klaarblyklik nie afskrik nie. Verskeie slagoffers het in Pretoria die trauma van moorde en aanvalle herleef en emosioneel vertel hoe dit hul lewens uitmekaar geruk het. Claudine van Wyk van Pretoria…

|

Kill the Boer-boek bevestig wrede werklikheid van SA-boere

“Soms voel dit dat om ’n plaasmoord te oorleef is erger as om vermoor te word want jy moet elke dag daarmee saamleef.” So het Mariandra Heunis, ’n slagoffer van ’n wreedaardige plaasaanval, vandag tydens die mediabekendstelling van Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, se boek Kill the Boer gesê. Heunis, ’n ma van…

End of content

End of content