Oos-Rand: AfriForum-takke betrokke by hersiening van munisipale GOP
Die AfriForum-takke in die Oos-Rand het op 13 Maart 2018 ’n werkswinkel in Kempton Park gehou oor deelname aan die hersieningsproses van…
Die AfriForum-takke in die Oos-Rand het op 13 Maart 2018 ’n werkswinkel in Kempton Park gehou oor deelname aan die hersieningsproses van…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Kempton Park- en Edenvale-buurtwag het op 15 Maart opleiding in toneelhantering ontvang. Dié opleiding het grootliks gefokus…
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het op 6 Februarie 2018 bystand aan die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) se K9-eenheid gebied met die vastrek van ’n…
Die burgerregtewaghond AfriForum het die riooluitlaat in die Swartspruitrivier in Kempton Park op 17 Augustus 2017 en weer op 12 Oktober 2017 getoets om…
AfriForum se buurtwagte in Alberton, Benoni, Edenvale en Kempton Park het in samewerking met ADT, Mamba Sekuriteit, Top Sekuriteit, Fox…
AfriForum se takke aan die Oos-Rand het op 25 November 2017 aan die burgerregte-organisasie se protesoptog teen plaasaanvalle en -moorde vanaf…
Die AfriForum-buurtwag in Allen Grove, Kempton Park het op 17 Oktober 2017 patrollie-opleiding ontvang. Dié opleiding behels die organisering en uitvoering…
Lede van die Kempton Park-gemeenskap in samewerking met AfriForum se Kempton Park-tak, die Edleen Proper Residents Association (EPRA) en die…
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het op 5 Oktober 2017 in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ’n verdagte gearresteer wat R17 000 by…
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het Sondagaand in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die plaaslike gemeenskapsreaksie-eenheid ’n vermeende verdagte…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing