Kempton Park-tak help gemeenskap om verantwoordelikheid te neem vir Janina Village
| |

Kempton Park-tak help gemeenskap om verantwoordelikheid te neem vir Janina Village

Die AfriForum-tak in Kempton Park het op 27 April die organisasie se heel eerste #mywoonbuurt-projek in die land geloods. Daar is herstelwerk en instandhouding gedoen aan die munisipale infrastruktuur in Janina Village, ’n afgebakende area in Kempton Park. Die tak en die gemeenskapslede het 33 slaggate herstel, twee spoedhobbels oorgeverf, drie ingangshekke opgeknap, drie bome…

AfriForum veg en bou in Kempton Park
| |

AfriForum veg en bou in Kempton Park

Die AfriForum-tak in Kempton Park het die organisasie se #VegEnBou-week op Vrydag 11 September 2020 afgeskop, en taklede en vrywilligers het verskeie opheffingsprojekte van stapel gestuur. Die Kempton Park-tak en die jeugportefeulje van AfriForum se Oos-Moot-tak het op 12 September opknappingswerk by die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Kempton Park gedoen. Die lede het buitebande geverf en plantjies…

|

AfriForum se Kempton Park-tak kom tot redding van verwaarloosde diere in gemeenskap

“Ons wag nie vir iemand om ons probleme op te los nie. Ons glo daarin om self in te gryp en ons hande vuil te maak,” sê Jan Vermaak, voorsitter van AfriForum se Kempton Park-tak, wat die afgelope week as deel van die burgerregteorganisasie se #VegEnBou-veldtog verskeie volhoubare projekte uitgerol het. Dié tak ken van…

AfriForum se Kempton Park-tak kry mobiele gesondheidsentrum om nood te verlig
|

AfriForum se Kempton Park-tak kry mobiele gesondheidsentrum om nood te verlig

  Deur Alet Rademeyer AfriForum en die burgerregte-waghond se Kempton Park-tak het vandag ’n mobiele gesondheidsentrum geopen wat ’n reuse verskil in die lewens van mense gaan maak wat nie geredelik toegang tot mediese sorg het nie. Die sentrum sal basiese dienste lewer soos om pasiënte se bloeddruk neem en cholesterol- en bloedsuikervlakke te toets….

|

AfriForum se Gauteng-Suid-takke woeker tydens Covid-19-pandemie

AfriForum se Gauteng-Suid-takke woeker tydens die Covid-19-pandemie. Die Vanderbijlpark-tak het in samewerking met Helpende Hand sedert die staat van inperking ingestel is sowat R200 000 se hulpakkette aan behoeftige gesinne in hul omgewing geskenk en versprei, terwyl die Kempton Park-tak vandag 25 liter handreinger, 500 maskers en 500 paar handskoene aan die Elim-kliniek geskenk het….

AfriForum se Kempton Park-tak vervang mangatdeksel
| |

AfriForum se Kempton Park-tak vervang mangatdeksel

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kempton Park-takbestuur in het op 18 Februarie 2020 ’n mangatdeksel voor ’n kompleks vervang nadat ’n lid van die gemeenskap die tak genader het om die oop mangat te bedek. Die tak het die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit genader om die deksel te vervang omdat die oop mangat baie gevaarlik is. Die Metro se…

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte neem deel aan Operasie Masakhane
| |

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte neem deel aan Operasie Masakhane

AfriForum se buurtwagte in Kempton Park, Boksburg, Brakpan, Edenvale, Germiston en Springs het die afgelope naweek in samewerking met die SAPD, die gemeenskappolisiëringsforum (GPF) en verskeie sekuriteitsmaatskappye aan die SAPD se Operasie Masakhane in die Kempton Park-omgewing deelgeneem. AfriForum-buurtwagte wil ’n verskil in hul onderskeie gemeenskappe maak deur inwoners met hoësigbaarheidsaksies gerus te stel en…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Kempton Park-tak verwyder onwettige borde
| |

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Kempton Park-tak verwyder onwettige borde

As deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog het dié organisasie se Kempton Park-tak die afgelope paar weke ’n groot aantal onwettige borde teen lamppale en verkeerstekens in die omgewing verwyder. Dié probleem word al gereelder in die area opgemerk en lede van die gemeenskap het self hand aan die ploeg geslaan om die omgewing skoon te…

AfriForum se Kempton Park-tak kyk terug na 2019 se suksesse
| |

AfriForum se Kempton Park-tak kyk terug na 2019 se suksesse

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kempton Park-takbestuur het op 16 Oktober 2019 hul algemene jaarvergadering (AJV) by die N.G. Kerk in Birchleigh gehou. Die vergadering is deur ongeveer 40 mense bygewoon en die takbestuur het terugvoer gegee oor wat in 2019 bereik is, asook wat die tak vir die res van die jaar en 2020 beplan. Hieronder is…

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte ontvang opleiding in toneelhantering
| |

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte ontvang opleiding in toneelhantering

Die AfriForum-buurtwagte in Boksburg, Brakpan, Edenvale, Kempton Park, Germiston en Springs het op 17 September 2019 opleiding in toneelhantering ontvang. Hierdie opleiding is in Brakpan aangebied onder leiding van inspp. Eruka Mackenzie en Christo Botha van die Ekurhuleni-metropolisie. Nagenoeg 95 mense het die geleentheid bygewoon, wat hoofsaaklik op die hantering en beveiliging van misdaad- en ongelukstonele gefokus…

End of content

End of content