AfriForum se Keimoes-tak neem aan boomplantmaandprojek deel
| | |

AfriForum se Keimoes-tak neem aan boomplantmaandprojek deel

Die AfriForum-tak in Keimoes het van 15 tot 26 September verskeie boomspesies geplant ter viering van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Die volgende spesies is onder meer geplant: Olienhoutboom, kareeboom, swartebbehoutboom, Karooboerboonboom, wilgerboom en Johannesbroodboom. Altesaam 119 bome is by nege laerskole in die gebied geplant en ’n verdere 25 bome by twee kerke. Die skole…

End of content

End of content