Brandbestryders behoorlik bedank vir hul toewyding aan Kathu en omliggende dorpe
Om die gemeenskap se waardering vir die Kathu-brandweer te wys, het hierdie dorp se AfriForum-tak dadelik hand bygesit toe dit…
Om die gemeenskap se waardering vir die Kathu-brandweer te wys, het hierdie dorp se AfriForum-tak dadelik hand bygesit toe dit…
Die donkerte van beurtkrag en kragonderbrekings wat al te dikwels oor Laerskool Kathu se terrein toesak, sal voortaan heelwat minder…
Die AfriForum-tak in Kathu het twee 90 watt-ligte wat met sonkrag werk aan die plaaslike brandweer geskenk. Die brandweer se…
AfriForum se Kathu-buurtwag het op 28 Maart 2019 tesame met die polisie en JWC-sekuriteit ’n verdagte vasgetrek wat vermoedelik gesteelde goedere probeer…
AfriForum se Kathu-tak het op 8 Maart 2019 ’n aandmark by die Kalahari Country Club (KCC)-terrein gehou, terwyl dié tak ook aan…
Die AfriForum-tak in Kathu het ’n aansoek in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (Wet…
Die burgerregte-organisasie AfriForum eis ’n dringende vergadering met die Gamagara Plaaslike Munisipaliteit ná verskeie klagtes oor die voortslepende waterprobleme in…
AfriForum se Kathu-tak het ’n brief aan die munisipale bestuurder van die Gamagara Plaaslike Munisipaliteit gerig waarin dié tak…
Die AfriForum-buurtwagte in die Noord-Kaap – wat Kuruman, Kathu, Upington en Keimoes insluit – het op Vrydag 19 Oktober 2018 aan ’n…
AfriForum se Kathu-buurtwag het in Oktober verskeie suksesse in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gevier.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing