Veilige Akademia-kampus gereed om kennis- en waardegedrewe onderrig te gee
|

Veilige Akademia-kampus gereed om kennis- en waardegedrewe onderrig te gee

Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia bied sedert 2012 hoëgehalte onderrig deur middel van afstandonderrig en gevorderde tegnologie aan. Vanaf 2021 sal ’n bykomende heeltydse model ook vir skoolverlaters beskikbaar wees. Akademia het reeds bekendheid verwerf vir na-uurse studies in verskeie vakgebiede wat veral vir werkendes aantreklik is. Nou is daar groot opgewondenheid oor die vooruitsig dat…

Wanpersepsies oor AfriForum wyk ná jonges internskapprogram doen
|

Wanpersepsies oor AfriForum wyk ná jonges internskapprogram doen

Na tien dae van leer, debatteer en patrolleer is die groep geesdriftige jongmense wat aan AfriForum se internskapprogram deelgeneem het, opnuut gemotiveer om terug te ploeg in hulle gemeenskappe. Die jaarlikse AfriForum-internskapprogram is vir die eerste keer in 2014 aangebied en het ten doel om ʼn verrykende ervaring te wees wat studente en jong werkendes…

|

AfriForum Jeug beloof om studente te beskerm

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Ons moet ophou toelaat dat ons kampusse politieke speelgronde word vir partye soos die EFF. Jongmense kan nie ’n toekoms hê as hulle nie veilig is nie.” Só het Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, vandag tydens die bekendstelling van ’n voorkomingsplan vir kampusse in Pretoria gesê. Dié 10-punt plan bevat…

|

Plakkate op kampusse wys Afrikaanse studente op hul regte

AfriForum Jeug het vandeesweek verskillende plakkate op die kampusse van die Puk, Tukkies, Kovsies en Maties opgesit om Afrikaanse studente oor brandende kwessies in te lig. Eduan Dupper, ondervoorsitter van AfriForum Jeug, het gesê die doel van die projek is om groter bewustheid onder studente te skep oor sake wat hulle direk raak en teen…

End of content

End of content