Wat wag op universiteitskampusse in die lig van die EFF-jeug se dreigemente oor anargie?
|

Wat wag op universiteitskampusse in die lig van die EFF-jeug se dreigemente oor anargie?

Deur Bernard Pieters Die jeugvleuel van die EFF het verlede week gedreig om universiteitskampusse in chaos en anargie te dompel indien daar nie aan drie van hul eise toegegee word nie. Die jeuvleuel eis onder meer dat alle hoëronderwysinstellings “instap”-registrasie en gratis registrasie moet toelaat asook dat alle historiese studenteskuld afgeskryf moet word. Universiteite open…

Eerste sooi vir Sol-Tech se nuwe kampus is vandag gespit
|

Eerste sooi vir Sol-Tech se nuwe kampus is vandag gespit

Die eerste sooi vir Sol-Tech, die beroepsopleidingskollege van Solidariteit, se nuwe kampus ter waarde van R300 miljoen is vandag in Centurion gespit. “Teen 2021 sal hierdie nie meer ’n leë stuk grond wees nie. ’n Miljoen stene gaan ’n nuwe kampus bou wat ’n lewende monument van hoop sal wees,” het dr. Dirk Hermann, bestuurshoof…

|

Kampusgeweld 2019: Hier gaan ons al weer!

Deur Bernard Pieters In die afgelope paar weke het kampusse regoor Suid-Afrika weer onder die jaarlikse golf van geweld, dreigemente van geweld en die opskorting van akademiese programme deurgeloop. Die South African Student Congress (Sasco) het beweer lede van die EFF Student Command (EFFSC) het hulle by die Durban Universiteit van Tegnologie (DUT) met stokke…

|

SA kampusse ruk tot stilstand

Talle universiteitskampusse regoor die land is vandag verlate en stil nadat alle universiteitsbedrywighede opgeskort is weens gewelddadige betogings deur studente oor ’n voorgestelde 10,5% verhoging in klasgelde. Die eerste betoging het verlede week by die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) met die Fees must fall-veldtog begin. Sedertdien het studente landwyd die radikale groep by Wits…

|

Chaos heers op universiteitskampusse

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Toegang tot ’n universiteit behoort ’n reg, en nie ’n voorreg te wees nie.” Só het adj.pres. Cyril Ramaphosa vandeesweek by ’n beraad oor transformasie gesê wat deur die departement van hoër onderwys en opleiding in Durban gehou is. Ramaphosa het hom uitgespreek oor die invloed wat apartheid op tersiêre onderrig tot…

End of content

End of content