Hof beveel haglike Covid-19-kwarantynkamp moet sluit
|

Hof beveel haglike Covid-19-kwarantynkamp moet sluit

Regter Hans Fabricius het AfriForum se hofaansoek in die hooggeregshof in Pretoria in die saak teen die omstrede Zithabeseni-kwarantynkamp buite Groblersdal vanmiddag ’n bevel van die hof gemaak. AfriForum het die dringende hof genader in die lig van meer as 100 mense wat geruime tyd in haglike omstandighede in die kamp aangehou word. Die hof…

KZN-Premier trek dreigement van kwarantynkampe terug ná AfriForum met regsaksie dreig
|

KZN-Premier trek dreigement van kwarantynkampe terug ná AfriForum met regsaksie dreig

AfriForum verwelkom die terugtrek van Sihile Zikalala, Premier van KwaZulu-Natal, se dreigement dat mense wat positief vir COVID-19 toets in kwarantynkampe gedwing sal word, ongeag of hulle doeltreffend kan selfisoleer. Dié terugtrekking gedurende die afgelope naweek volg ná AfriForum ’n prokureursbrief oor Zikalala se dreigement gestuur het aan Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en…

End of content

End of content