AfriForum lê strafregtelike klag teen Kamiesberg-munisipale bestuurder oor watertekort
| |

AfriForum lê strafregtelike klag teen Kamiesberg-munisipale bestuurder oor watertekort

Die AfriForum-tak in Kamieskroon het op 18 Julie 2022 ’n strafregtelike klagte by die plaaslike polisiekantoor ingedien teen Rufus Beukes, die munisipale bestuurder van die Kamiesberg Plaaslike Munisipaliteit. Dit volg nadat Garies en Kamieskroon al vir meer as nege maande waterprobleme ervaar. Die Kamieskroon-tak het in November 2021 al klagtes ontvang dat daar ’n tekort…

Kamieskroon en Garies al twee weke sonder water; eis munisipale ingryping
| |

Kamieskroon en Garies al twee weke sonder water; eis munisipale ingryping

AfriForum se regspan, Hurter Spies Ingelyf, het op 6 Julie ’n prokureursbrief aan die Kamiesberg Plaaslike Munisipaliteit gerig om te eis dat die munisipaliteit water aan die verbruikers in Garies en Kamieskroon voorsien. Veder word daar ook geëis dat geen verdere onderbreking in die voorsiening van waterdienste vir die res van die jaar in hierdie…

AfriForum se Kamieskroon-tak pas druk toe vir lopende water
| |

AfriForum se Kamieskroon-tak pas druk toe vir lopende water

Inwoners van Kamieskroon gaan binnekort weer water in hul krane hê nadat die Kamiesberg-munisipaliteit die dorp se waterpompe, pyplyne en boorgate herstel het. Dit volg nadat AfriForum se Kamieskroon-tak talle briewe aan die munisipaliteit gerig het en verskeie vergaderings versoek het sodat die munisipaliteit die waterprobleem oplos. AfriForum het ook op 27 Maart 2020 ’n brief aan…

End of content

End of content