[Foto’s] AfriForum en duisende Suid-Afrikaners wys in swart steun teen plaasmoorde
Alet Rademeyer Die Solidariteit Beweging, verskeie bekendes en lede van die publiek het vanoggend by die Voortrekkermonument in Pretoria aan…
Alet Rademeyer Die Solidariteit Beweging, verskeie bekendes en lede van die publiek het vanoggend by die Voortrekkermonument in Pretoria aan…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, het vandag aangekondig dat AfriForum met regstappe begin het om mnr….
Uitspraak is gister in die Pretoriase hooggeregshof voorbehou waar AfriForum ’n aansoek gebring het om ’n hersieningsaansoek op die Zimbabwiese…
Lede van die burgerregte-organisasie AfriForum het vanoggend buite die Pretoria-Noordse landdroshof teen die dubbele standaarde betoog waarmee rasvoorvalle in Suid-Afrika…
Die burgerregte-waghond AfriForum en adv. Gerrie Nel, hoof van dié organisasie se privaat vervolgingseenheid, het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig…
AfriForum en Solidariteit het vandeesweek amptelike klagtes teen rassekwotas en politieke inmenging in Suid-Afrikaanse sport ingedien by die Internasionale Olimpiese…
AfriForum het besluit om nie ’n uitnodiging te aanvaar om ’n voorlegging aan Spur se ondersoekpaneel – wat ’n ondersoek…
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het in reaksie op Pravin Gordhan se afdanking as minister van finansies gesê dit…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n brief gerig aan Fikile Mbalula, minister van sport en ontspanning, waarin die onmiddellike ontslag van…
’n Hoofman uit die Nkandla-omgewing het onlangs een van sy verteenwoordigers afgevaardig om AfriForum vir hulp te nader om bykomende…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing