AfriForum se Langenhovenpark-buurtwag trek kabeldiewe vas
| |

AfriForum se Langenhovenpark-buurtwag trek kabeldiewe vas

Die AfriForum-buurtwag in Langenhovenpark, Bloemfontein, het op 16 Februarie 2022 vermeende kabeldiewe vasgetrek en gearresteer. Dit volg nadat die Langenhovenpark-buurtwag op CAM Security se versoek via die buurtwag se WhatsApp-noodgroep gereageer het. CAM-Security is deel van die AfriForum in Bloemfontein se radio- en sekuriteitsnetwerk vir bystand. Volgens die inligting was ses verdagtes besig om ondergrondse hoogspanningskabels…

End of content

End of content