AfriForum-tak rig nuwe heining op by skoolparkie
’n Terrein aangrensend tot ’n kleuterskool in Bellville, wat voorheen die skuilplek van talle haweloses en dwelmverslaafdes was, is nou…
’n Terrein aangrensend tot ’n kleuterskool in Bellville, wat voorheen die skuilplek van talle haweloses en dwelmverslaafdes was, is nou…
AfriForum Kaapstad-Noord se Bellville- en omliggende buurtwagte het gedurende Oktober veiligheidsprobleme in dié gebied behoorlik gestormloop. ’n Massapatrollie, voertuigkontrolepunt en…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 12 Januarie 2022 die jaar op ’n positiewe noot afgeskop met ’n skoonmaakprojek op die…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 1 Oktober 2021 vier witstinkhoutbome in samewerking met die Blommendal Broken Window-projekspan in die Ysterhoutparkie…
AfriForum-buurtwag in Bellville, wat deel van die organisasie se Kaapstad-Noord-tak uitmaak, het onlangs twee hommeltuigvlieëniers in Orania laat oplei. Dié…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het 12 hulppakkette aan skole in die omgewing versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat…
Die AfriForum-buurtwag in Bellville, wat deel vorm van dié burgerregteorganisasie se Kaapstad-Noord-takstruktuur, het op 17 September 2019 opleiding in regsaspekte vir patrolleerders…
AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel vorm van dié burgerregte-organisasie se Kaapstad-Noord-tak, het op 2 Junie 2019 vanaf 02:00 tot 07:00 patrollie gehou…
AfriForum se takke in George, Kaapstad-Noord, Mosselbaai en Oudtshoorn het hande gevat en gesamentlik 1 500 waterbottels aangeskaf en by die…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het in samewerking met Oakdale Watch en as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantinisiatief 50 bome geplant….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing