Kempton Park-tak maak skenking aan Elim Clinic
| |

Kempton Park-tak maak skenking aan Elim Clinic

AfriForum se Kempton Park-tak het op 11 Augustus 70 stelle bedlinne aan die Elim Clinic geskenk. Elim Clinic is ’n professionele rehabilitasiesentrum wat binnepasiënt-behandeling bied aan mans en vroue van 18 jaar en ouer wat aan dwelmverslawing en/of gedragsversteurings ly. Die Kempton Park-tak is reeds sedert 2020 by die kliniek betrokke. Dwelmverslawing is ’n komplekse…

Springs-tak beteken hofstukke aan NERSA oor elektrisiteitsprobleme in Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit
| |

Springs-tak beteken hofstukke aan NERSA oor elektrisiteitsprobleme in Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit

AfriForum se Springs-tak se regspan het op 3 Augustus hofstukke aan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) beteken om die voortslepende kwessies rakende elektrisiteitsvoorsiening waaronder die inwoners van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit gebuk gaan op te los . Dit volg nadat Springs en ander dorpe wat onder dié munisipaliteit val erge en aanhoudende kragonderbrekings ervaar…

AfriForum bring PAJA-aansoek aan Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit oor fooiheffings
| |

AfriForum bring PAJA-aansoek aan Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit oor fooiheffings

Die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit het in ’n interne memorandum opdrag gegee het dat die koste van gesteelde kabels wat vervang moet word van inwoners se munisipale rekeninge verhaal moet word. AfriForum se takke aan die Oos-Rand het op 19 Julie ingevolge die Wet op die Bevordering van Administratiewe Geregtigheid (PAJA) ’n versoek aan die munisipaliteit…

Springs-tak maak grusame vonds
| |

Springs-tak maak grusame vonds

AfriForum se Springs-tak en gemeenskap het op 9 Junie op ’n grusame vonds afgekom. Karkasse van diere is onwettig in ’n veld naby Daggafontein gestort. Ná verdere ondersoek is dokumente gevind wat aandui dat dié karkasse vanaf die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Springs afkomstig is. Die Springs-DBV is gekontak en hulle het bevestig dat die Ekurhuleni…

Benoni-tak vul reusehoeveelheid slaggate in dorp op
| |

Benoni-tak vul reusehoeveelheid slaggate in dorp op

AfriForum se Benoni-tak het tydens Mei slaggate aangepak. Die tak vul regdeur die jaar slaggate op maar in Mei het dié tak besluit om hul volhoubare slaggatprojek nóg verder uit te brei. Die groot hoeveelhede reën wat die afgelope paar maande geval het, het verwoesting op Benoni se paaie gesaai. Dit het daartoe gelei dat…

Springs-tak neem eendedam onder hul vlerk
| |

Springs-tak neem eendedam onder hul vlerk

AfriForum se Springs-tak het die afgelope naweek besluit om self in te gryp om hul dorp weer netjies te maak. Die tak het die boorgatpomp by die eendedam wat onklaar geraak het laat herstel. Hierdie boorgat sal ook die Springs-tak in staat stel om dit as noodwaterpunt te gebruik tydens ’n watertekort of wanneer water…

Germiston-tak ruim Buxton-park op
| |

Germiston-tak ruim Buxton-park op

AfriForum se Germiston-tak het op 11 Maart in samewerking met die gemeenskap die Buxton-park in Dinwiddie skoongemaak. Dié parkie was met rommel, leë drankbottels en selfs dwelmtoebehore besaai en het ’n woonplek vir sluipslapers geword. Die tak het met die hulp van die gemeenskap die rommel opgetel, sowat twee hektaar se gras gesny en heelwat…

Vullisverwyderingsvoertuie aangeskaf danksy AfriForum se volgehoue druk
| |

Vullisverwyderingsvoertuie aangeskaf danksy AfriForum se volgehoue druk

Die Ekurhuleni-metro het vroeër die week, weens onverpoosde druk vanaf AfriForum-takke in die area, aangekondig dat dié munisipaliteit vullisverwyderingsvoertuie gaan huur as deel van ’n projek om die agterstand van vullisverwydering te takel. Dit volg nadat AfriForum die munisipaliteit verskeie kere gekontak het oor klagtes van die gemeenskap oor die agterstand en swak dienslewering van…

AfriForum Springs-tak rig aanmaning aan Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit
| |

AfriForum Springs-tak rig aanmaning aan Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit

AfriForum se Springs-tak het op 9 Februarie hul regspan opdrag gegee om ’n brief aan NERSA (Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika) en die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit te oorhandig om die voortslepende kwessies rakende elektrisiteitsvoorsiening op te los. Dit volg nadat Springs en ander dorpe wat onder die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit val erge kragonderbrekings ervaar weens swak…

AfriForum-takke rig aanmaning aan Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit
| |

AfriForum-takke rig aanmaning aan Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit

AfriForum se Kempton Park- en Springs-tak het op 2 Februarie hul regspan opdrag gegee om ’n brief aan die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit te oorhandig om die munisipaliteit aan te maan om die swak dienslewering van vullisverwydering op te los. Dit volg nadat die gebrek aan vullisverwydering en oordragstasies wat nie onderhou, of skoongemaak word nie…

End of content

End of content