Malema en Ndlozi se aanrandingsverhoor begin
| |

Malema en Ndlozi se aanrandingsverhoor begin

Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het ná volgehoue druk deur AfriForum vandag in die Randburgse Landdroshof verskyn vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel. Die saak sal môre, 29 Oktober 2020, verder aangehoor word. Dít volg nadat AfriForum in Julie 2019 aangekondig het dat die organisasie die hof met ’n…

Malema en Ndlozi se verhoor begin nou einde Oktober
| |

Malema en Ndlozi se verhoor begin nou einde Oktober

Die verhoor van Julius Malema, EFF-leier, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder – elk op ’n aanklag van aanranding – sou vandag in die Randburgse Landdroshof begin het. Dié hof het egter gelas dat die media vandag se hofverrigtinge nie regstreeks mag uitsaai nie en dat aansoeke tot dié effek eers gebring moet word. Die saak is…

Malema, Ndlozi se verhoor begin in Oktober
| |

Malema, Ndlozi se verhoor begin in Oktober

Die Randburgse Landdroshof het vandag die verhoordatum van Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, vir 13 en 28 Oktober 2020 vasgestel. Ná volgehoue druk deur AfriForum word Malema en Ndlozi deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) vervolg vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel. Dít volg nadat AfriForum in Julie 2019 aangekondig…

Malema en Ndlozi se aanrandingsaak uitgestel tot Augustus
| |

Malema en Ndlozi se aanrandingsaak uitgestel tot Augustus

Ná volgehoue druk deur AfriForum word Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, uiteindelik in die Randburgse Landdroshof vervolg vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel. Die saak is egter vandag weens die COVID-19-pandemie tot 31 Augustus 2020 uitgestel. Dit volg nadat AfriForum in Oktober 2019 aangekondig het dat dié organisasie die…

Malema en Ndlozi se aanrandingsaak uitgestel
| |

Malema en Ndlozi se aanrandingsaak uitgestel

Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het ná volgehoue druk deur AfriForum vandag in die Randburgse landdroshof verskyn vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel. Die saak is egter tot 23 en 24 Junie 2020 uitgestel omdat Malema en Ndlozi se regsverteenwoordiger aangevoer het die regspan het nog tyd nodig om…

AfriForum eis geregtelike ondersoek ná dood van Senzo Meyiwa
| |

AfriForum eis geregtelike ondersoek ná dood van Senzo Meyiwa

AfriForum het vandag aangekondig dat adv. Gerrie Nel, hoof van dié burgerregteorganisasie se privaatvervolgingseenheid, namens die Meyiwa-familie geëis het dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) ’n formele geregtelike ondersoek na die dood van Senzo Meyiwa aanbeveel. AfriForum en die Meyiwa-familie het verlede maand aangekondig dat die burgerregteorganisasie die Meyiwa-familie gaan verteenwoordig. Adv. Nel is aangestel as…

Redes waarom Malema tronk toe moet gaan ná skietery
|

Redes waarom Malema tronk toe moet gaan ná skietery

AfriForum beskou die aangeleentheid rondom die skote wat Julius Malema, leier van die EFF, na bewering met ’n voorwerp wat soos ’n aanvalsgeweer lyk afgevuur het van die staanspoor af in ’n ernstige lig. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het verlede week met die vervolging van Malema oor hierdie saak begin ná volgehoue druk deur die…

‘Onaantasbare’ Malema en Moyane in adv. Nel se visier
| |

‘Onaantasbare’ Malema en Moyane in adv. Nel se visier

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se Privaatvervolgingseenheid, het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat sy eenheid ’n mandamus-aansoek op die Nasionale Vervolgingsgesag (NGV) en die minister van justisie beteken het om die NVG deur die hof te dwing om ’n besluit te neem oor die vervolging van EFF-leier Julius Malema vir beweerde korrupsie, bedrog,…

NVG gaan Malema en Ndlozi vervolg vir beweerde aanranding van polisieman ná AfriForum druk volhou
| |

NVG gaan Malema en Ndlozi vervolg vir beweerde aanranding van polisieman ná AfriForum druk volhou

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het AfriForum vandag in kennis gestel dat hulle Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, gaan vervolg vir die beweerde aanranding van ’n kolonel in die SAPD. Dít volg nadat AfriForum in Julie vanjaar aangekondig het dat hulle die hof gaan nader met ’n mandamus-aansoek om die NVG…

End of content

End of content