Ou vlag twiet: Ernst Roets onskuldig aan minagting van die hof
|

Ou vlag twiet: Ernst Roets onskuldig aan minagting van die hof

Die hooggeregshof in Johannesburg het vandag vir Ernst Roets, hoof van beleid en aksie by AfriForum, onskuldig aan minagting van die hof bevind. Dié klagte is onlangs deur die Nelson Mandela-stigting (NMS) gebring nadat Roets ’n afbeelding van die ou Suid-Afrikaanse vlag getwiet en gevra het: “Did I just commit hate speech?” Die klagte het…

End of content

End of content