Kaapstad-Noord-buurtwag trek twee inbrekers vas
| |

Kaapstad-Noord-buurtwag trek twee inbrekers vas

AfriForum se Kaapstad-Noord-buurtwag het op 8 Augustus twee inbrekers vasgetrek en aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) oorhandig vir arrestasie. Yolanda Fritz, ’n buurtwaglid, het in die vroeë oggendure ’n oproep van ’n inwoner in Meathstraat ontvang oor ’n inbraak. Fritz het die buurtwag van die insident in kennis gestel en die SAPD gekontak. ’n Saak…

Kaapstad-Noord-tak bied klasse in selfverdediging aan vir onderwysers
| |

Kaapstad-Noord-tak bied klasse in selfverdediging aan vir onderwysers

AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het oor die naweek van 22 en 23 Julie klasse in selfverdediging aangebied vir die onderwysers van die Herbert Street Special School in Bellville. Dit volg nadat dié skool deur misdadigers geteiken is en ’n gewapende rooftog moes deurmaak. Van die onderwysers het selfs doodsdreigemente ontvang en moes seksuele dreigemente  teen hulle…

Kaapstad-Noord-tak reorganiseer takbestuur
| |

Kaapstad-Noord-tak reorganiseer takbestuur

AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 18 Julie gedurende ’n takvergadering sy takbestuur geherorganiseer. Die bestuur bestaan nou uit CJ Scholtz (voorsitter), Bernard Pieters (ondervoorsitter), Jolandi Scholtz (sekretaris), Erik Smit (tesourier), Yolanda Fritz (plaaslikeregeringsake), Eben Nel (omgewingsake), Ruan Muller (jeug) en Johan Fritz (veiligheid). “AfriForum as selfdoen-organisasie speel ’n groot rol om gemeenskappe te help om…

AfriForum-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie
| |

AfriForum-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie

AfriForum se buurtwagte in die Boland en aan die Weskus het die afgelope naweek aan ’n nasionale patrollie deelgeneem. Verskeie private sekuriteitsmaatskappye, 287 lede van AfriForum en 143 lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het aan die patrollie deelgeneem. Hulle het sowat 176 voertuie gebruik, ongeveer 7 304 km afgelê en 19 insidente hanteer. Omdat die…

Durbanville-tak stig buurtwag, ontvang veiligheidstoerusting en -opleiding
| |

Durbanville-tak stig buurtwag, ontvang veiligheidstoerusting en -opleiding

AfriForum se Durbanville-tak het op 6 Julie die nuutgestigte Durbanville-buurtwag met veiligheidstoerusting toegerus en veiligheidsopleiding aan sy lede verskaf. Durbanville ondervind tans talle uitdagings met misdaad – veral in die sakekern. Inwoners kla al ’n geruime tyd dat dit uiters onveilig geraak het; soveel so dat mense dit nie na-ure in die sakekern waag nie….

Matzikama-tak behaal groot suksesse gedurende Mei
| |

Matzikama-tak behaal groot suksesse gedurende Mei

AfriForum se Matzikama-tak het in Mei verskeie suksesse behaal. Dié tak het hierdie maand drie nuwe buurt- en plaaswagte in Vanrhynsdorp en Vredendal gestig. Daar is nou in totaal 16 plaas- en buurtwagte. Hierdie wagte behaal reusesukses aangesien hulle uiters aktief in hulle gemeenskappe is en nou saamwerk met die plaaslike polisie sowel as ander…

Hopefield-plaaswag ontvang veiligheidstoerusting en -opleiding
| |

Hopefield-plaaswag ontvang veiligheidstoerusting en -opleiding

AfriForum se Weskus-tak het op 3 Junie die nuut gestigte Hopefield-plaaswag toegerus met veiligheidstoerusting en ook veiligheidsopleiding verskaf. Hierdie veiligheidstoerusting is aan die Hopefield-plaaswag gegee sodat hulle behoorlik toegerus is om take in hul areas uit te rig en die gemeenskap doeltreffend kan beveilig gedurende patrollies.  Sidney Monk, die voorsitter van die Weskus-tak is opgewonde…

Malmesbury-tak reorganiseer bestuur
| |

Malmesbury-tak reorganiseer bestuur

AfriForum se Malmesbury-tak het sy bestuur op 23 Mei gedurende ’n takvergadering gereorganiseer. Die bestuur bestaan nou uit Riaan Muller (voorsitter), Dries van Jaarsveld (ondervoorsitter), Johan Visser (sekretaris), Enrico du Toit (tesourier), Marius van Zyl (plaaslikeregeringsake), James Waugh (omgewingsake), Johan Phul  (jeug) en Christo Smit (veiligheid). “AfriForum as selfdoen-organisasie speel ’n groot rol om gemeenskappe…

AfriForum se buurtwag in Stellenbosch lewer veiligheidsdemonstrasie
| |

AfriForum se buurtwag in Stellenbosch lewer veiligheidsdemonstrasie

Die burgerregteorganisasie AfriForum se buurtwag in Stellenbosch het op die aand van 9 Februarie ’n demonstrasie van nagsig-toerusting en hommeltuie aan die gemeenskap gelewer. Die besluit is geneem om die nuwe tegnologie wat buurt- en plaaswagte help om misdaad te bekamp aan die publiek te demonstreer. Tydens die geleentheid het, Rihan Nieuwoudt van Moorreesburg, die…

End of content

End of content