|

Nuwe eenheid vir polisielede wat oortree bevraagteken

Die burgerregte-waghond AfriForum het bedenkinge oor die nuwe nasionale dissiplinêre eenheid wat op die been gaan word om polisielede te ondersoek wat by misdrywe en wangedrag betrokke is. Genl. Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, het die eenheid goedgekeur in die lig van gereelde kritiek oor tugstappe teen polisielede.

End of content

End of content