Privaatvervolgingseenheid eis antwoorde van NVG oor Jiba
| |

Privaatvervolgingseenheid eis antwoorde van NVG oor Jiba

AfriForum se privaatvervolgingseenheid het in ’n brief aan adv. Shamila Batohi, die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging (NDOV), antwoorde geëis oor waarom die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) luidens stellings in die media ’n skynbare ommekeer gemaak het oor die vervolging van Nomgcobo Jiba, voormalige NVG-hoof, vir bedrog en meineed. Soos wat dit nou die gebruik is…

AfriForum eis geregtelike ondersoek ná dood van Senzo Meyiwa
|

AfriForum eis geregtelike ondersoek ná dood van Senzo Meyiwa

  Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het namens die Meyiwa-familie geëis dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) ’n formele geregtelike ondersoek na die dood van Senzo Meyiwa aanbeveel. AfriForum en die Meyiwa-familie het verlede maand aangekondig dat die organisasie die Meyiwa-familie gaan verteenwoordig. Nel is aangestel as die Meyiwa-familie se advokaat in die…

|

Só vorder Gerrie Nel se privaatvervolgingseenheid met sake

Terwyl daar meer as 200 sake op adv. Gerrie Nel se tafel lê vir moontlike privaatvervolging, is heelwat vordering in die afgelope maande in van die hoë profielsake gemaak. AfriForum pak bepaalde sake aan om te verhoed dat die regstelsel gemanipuleer en selektiewe vervolging toegepas word. Dít is tans die stand van sake: Grace Mugabe…

|

AfriForum steeds van plan om Jiba privaat te vervolg

Die burgerregte-organisasie AfriForum is steeds van plan om adv. Nomgcobo Jiba, ’n voormalige hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), privaat te vervolg ondanks ’n uitspraak deur die appèlhof wat haar en adv. Lawrence Mrwebi se skrapping as advokate van die rol, opgehef het. ’n Meerderheidsuitspraak in die appèlhof het ’n uitspraak van die Noord-Gautengse hoë…

End of content

End of content