AfriForum Jeug se Kovsie-tak bou aan Afrikaans
AfriForum Jeug se Kovsie-tak het vandag by die Bloemgate-sentrum in Bloemfontein blokke, met Afrikaanse woorde daarop gedruk, opgerig om hul…
AfriForum Jeug se Kovsie-tak het vandag by die Bloemgate-sentrum in Bloemfontein blokke, met Afrikaanse woorde daarop gedruk, opgerig om hul…
Sowat 44 leerders van skole regoor die land het verlede week bymekaargekom tydens die burgerregte-organisasie AfriForum se tweede suksesvolle leierskapsontwikkelingskamp,…
Jeugvleuels van plaaslike AfriForum-takke gaan vandeesmaand woeker en Erfenisdag vier deur verskeie erfenisprojekte in hul dorpe aan te pak. Van…
AfriForum Jeug het vandag in aanloop tot vanjaar se studenteraadverkiesing (SR) nikswerdgrade uitgedeel by die Universiteit van Pretoria (UP) se…
AfriForum bied vanjaar weereens ʼn leierskapsontwikkelingskamp aan vir leerders wat in 2017 Gr10, 11 of 12 voltooi het. Die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se jeugstrukture is aktief besig om selfstandigheid onder jong Afrikaners te bevorder en die realiteite in Suid-Afrika…
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug het vandag in KwaZulu-Natal óók deelgeneem aan die burgerregte-organisasie se 10 Dae van Selfstandigheid-veldtog tydens…
Die burgerregte-organisasie gaan van 5 – 12 Desember sy heel eerste leierskapsontwikkelingskamp vir kinders van AfriForum-lede aanbied wat vanjaar in…
(Foto’s: Rozier van Tonder) AfriForum en sy media-vennoot Rapport het vandeesweek die heel eerste Dink-of-Sink-wedstryd in Gauteng gehou. Volgens Carien…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing