AfriForum en AfriForum Jeug hou skoonmaakaksie in Meyerspark
AfriForum en AfriForum Jeug het kragte saamgespan en op Woensdag 26 Junie 2019 ’n skoonmaakaksie op die gronde voor Bakgat…
AfriForum en AfriForum Jeug het kragte saamgespan en op Woensdag 26 Junie 2019 ’n skoonmaakaksie op die gronde voor Bakgat…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se internskapprogram vir studente en jong werkendes van verskeie AfriForum Jeug-takke het vandeesweek amptelik afgeskop. Ses jongmense…
Die AfriForum-tak in Velddrif het op 13 en 15 Junie 2019 verskeie aktiwiteite aangebied om die skoolgaande jeug van dié kusdorpie besig te hou,…
AfriForum Jeug in Vryburg het oor die afgelope maand Jean-Marie Reyneke se liefdadigheidsprojek ondersteun deur klere vir behoeftige mense in…
AfriForum Jeug het vandag ’n klagte teen die studente van die EFFSC (EFF Students Command) by die Universiteit van die…
Die jeugvleuel van AfriForum se Ellisras-tak het op 11 Mei 2019 bejaardes by die dorp se SAVF-Maroelaoord vir Moedersdag besoek.
Afrikaans het op Woensdag 8 Mei 2019 sy 94ste bestaansjaar as erkende landstaal gevier. AfriForum Jeug se kampustakke het hierdie mylpaal op Donderdag 9 Mei 2019…
Die jeugvleuel van AfriForum se Helderbergkom-tak het op 23 April 2019 die kinders van Ons Plek-sentrum in die Strand besoek.
Die jeugvleuel van AfriForum se Kuruman-tak het op 13 April 2019 die Oog in Kuruman tot sy voormalige glorie begin restoureer.
Die jeugvleuel van AfriForum se Port Elizabeth-tak het op 11 April 2019 sportsakke aan die eerste rugbyspan van die Laerskool Verkenner oorhandig.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing