AfriForum se Bloemhof-tak ontsmet tehuis vir bejaardes
| |

AfriForum se Bloemhof-tak ontsmet tehuis vir bejaardes

Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 17 September die Japie Kritzinger Tehuis vir Bejaardes op dié dorp ontsmet. Die tak het vroeër vanjaar toerusting aangekoop om sodoende ondernemings en ander instansies met die ontsmetting van hul terreine en geboue te ondersteun. Gedurende die inperkingstyd het die tak die plaaslike polisiestasie, skole, ’n hospitaal, ondernemings en…

AfriForum se Bloemhof-tak skenk vleis
|

AfriForum se Bloemhof-tak skenk vleis

AfriForum se Bloemhof-tak het op 29 Julie in samewerking met Solidariteit Helpende Hand en Saai 150 kg vleis elk aan die Bloemhof-voedselskema en Japie Kritzinger-tehuis geskenk om hulle te ondersteun in die belangrike werk wat hulle sedert die inperking doen. Dié twee instansies maak slegs staat op skenkings om minderbevoorregte gesinne en bejaardes van voedsel…

AfriForum se Bloemhof-tak skenk sitrus en aartappels
|

AfriForum se Bloemhof-tak skenk sitrus en aartappels

Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 4 en 8 Mei 2020 25 sakke lemoene, 50 sakke nartjies en 10 groot sakke aartappels aan die Japie Kritzinger-tehuis vir bejaardes oorhandig. Van die sitrus en aartappels is ook aan suster Anette Venter van die Chane-kliniek geskenk. Sowat 60 bejaarde vroue is op 10 Mei 2020 met ’n heerlike bord braaivleis en…

End of content

End of content