|

AfriForum rig simboliese monument op vir 783 korrupsieklagtes teen Zuma

AfriForum en die burgerregte-organisasie se jeugvleuel het vandag ’n simboliese monument met 783 moere vir elke korrupsieklag teen pres. Jacob Zuma by Groot Marico in Noordwes opgerig. Dié optrede kom nadat die provinsiale regering in Noordwes onlangs met bouwerk aan ’n monument vir Zuma begin het wat sowat R1,7 miljoen gaan kos.

|

Is SA op pad na ’n rampspoedige grondtragedie?

Die retoriek en ideologies gedrewe uitsprake en feller wordende “afvat”-dreigemente rondom grond, en meer spesifiek plase, kan nie langer geïgnoreer word nie. Sekere landbou-organisasies en kundiges het tot onlangs nog nie histeries hewig gereageer op opruiende uitsprake rondom grond deur sekere politici en ander magshongeres en magsdronkes binne die ANC-regering nie. Miskien kan dit toegeskryf…

|

Kallie Kriel sê oor AfriForum en die kinders van Nkandla

’n Hoofman uit die Nkandla-omgewing het onlangs een van sy verteenwoordigers afgevaardig om AfriForum vir hulp te nader om bykomende druk op die ANC-regering te plaas om toe te sien dat 400 kinders, wat weens die regering se wanbestuur nie toegang tot ’n skool het nie, toegang tot onderrig kry. Dié versoek het groot aandag…

Akademici vra vir “redding” van universiteite terwyl ramp rondom gratis onderrig dreig
|

Akademici vra vir “redding” van universiteite terwyl ramp rondom gratis onderrig dreig

Deur Alet Rademeyer Die regering sal dringend met werkbare oplossings vorendag moet kom om potensiële anargie op universiteitskampusse af te weer ná dreigemente deur die South African Union of Students (Saus) om universiteite te sluit as hoër onderrig nie gratis gemaak word nie. ’n Kommissie onder voorsitterskap van oudregter Jonathan Heher is begin vanjaar deur…

End of content

End of content