AfriForum verkla Tokologo Plaaslike Munisipaliteit oor weerhouding van inligting
AfriForum het ’n klag teen die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit by die Inligtingsreguleerder (IR) aanhangig gemaak oor dié plaaslike munisipaliteit se…
AfriForum het ’n klag teen die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit by die Inligtingsreguleerder (IR) aanhangig gemaak oor dié plaaslike munisipaliteit se…
AfriForum se Deneysville-tak het sedert die begin van Augustus sowat 200 sakkies teer en 200 liter ss60 bitumenemulsie gebruik om…
Die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit in KwaZulu-Natal het nagenoeg R22 miljoen spandeer om twee standbeelde op te rig terwyl strande steeds…
AfriForum het in Maart ’n kompetisie geloods om gemeenskappe te help om hul woonbuurte op te knap. Hierdie kompetisie gee…
AfriForum se Sasolburg-tak het op 13 Mei ’n skoonmaakaksie van stapel gestuur as deel van hulle #MyWoonbuurt-kompetisie. Hierdie kompetisie is…
In Maart het AfriForum ’n kompetisie geloods om die gemeenskap te help om hul woonbuurte op te knap. AfriForum-lede kon…
Die burgerregteorganisasie AfriForum, het op Woensdag 8 Maart ’n sake-ontbyt vir ondernemings in Parys gehou om ’n oplossing vir die…
Die AfriForum-tak in Reitz het vandeesmaand aan dié burgerregteorganisasie se #OnsDorp-veldtog deelgeneem. Die tak het onder meer paaie geverf en…
Die AfriForum-tak in Frankfort het oor die afgelope weke slaggate in dié dorp herstel in samewerking met die Mafube Besigheidsforum….
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan eersdaags ’n vullisverwyderingsdiens aan inwoners van Bloemfontein lewer. Dít volg ná talle inwoners klagtes van swak…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing