AfriForum hof toe oor Dlamini-Zuma se irrasionele kwarantynregulasies
|

AfriForum hof toe oor Dlamini-Zuma se irrasionele kwarantynregulasies

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 15 Mei 2020 ’n dringende aansoek in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ingedien om dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, se drakoniese regulasies ongeldig te laat verklaar. Dié regulasies is daarop gemik om almal wat positief toets vir COVID-19 onder verpligte staatskwarantyn te plaas. AfriForum se aansoek berus…

AfriForum eis vrylating van gesin in kwarantynfasiliteit
|

AfriForum eis vrylating van gesin in kwarantynfasiliteit

Die burgerregteorganisasie AfriForum het laat gisteraand in ’n skrywe aan die Ministers van Gesondheid, Internasionale Betrekkinge en Samewerking, asook die Polisie geëis dat ’n gesin wat tans in ’n COVID-19-kwarantynkamp van die Gesondheidsdepartement in Groblersdal aangehou word, se wens om vir die virus getoets te word nie geweier mag word nie en dat hulle vrygelaat…

AfriForum berei voor op regsaksie teen COVID-19-kwarantynkampe
|

AfriForum berei voor op regsaksie teen COVID-19-kwarantynkampe

Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om te begin voorberei vir ’n regsgeding teen sekere regulasies wat deur die Suid-Afrikaanse regering gepubliseer is. Die gewraakte regulasies gee die staat mag om enigeen te vervolg wat positief getoets het vir COVID-19 en weier om na ’n regeringsbeheerde kwarantynkamp vir COVID-19-pasiënte te gaan. Dit stel…

End of content

End of content