|

AfriForum se 2018-internskap skop af met selfdoenaksies

Die burgerregte-organisasie AfriForum se internskapprogram vir studente en jong werkendes van verskeie AfriForum Jeug-takke het vandeesweek amptelik afgeskop. Elf jongmense van onder meer die Universiteit van Pretoria (UP), die Universiteit van Stellenbosch (US), die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus (NWU), die Universiteit van die Vrystaat (UV), asook jeuglede van AfriForum-takke in Mosselbaai, Bloemfontein, Vanderbijlpark en Rustenburg neem…

End of content

End of content