|

AfriForum-internskapprogram wil jonges bemagtig

Die burgerregte-organisasie AfriForum se internskapprogram vir studente en jong werkendes van verskeie AfriForum Jeug-takke het vandeesweek amptelik afgeskop. Ses jongmense neem vanjaar aan dié program, wat sedert 2014 deur AfriForum aangebied word, deel. Volgens Marike van As, opleidingsbeampte van AfriForum Jeug, het die internskap ten doel om ʼn verrykende ervaring te wees wat studente blootstel…

|

AfriForum-internskap bemagtig studente

Die AfriForum-internskapprogram vir studente van verskeie AfriForum Jeugtakke is vandag suksesvol afgesluit. Die program het 25 studente die afgelope twee weke die geleentheid gegee om aan die verskillende bedrywighede, veldtogte en aktiwiteite van dié burgerregte-organisasie blootgestel te word. Die program is vir die eerste keer in 2014 aangebied en het ten doel om die jeug…

|

AfriForum internskap vir 2016 skop amptelik af

Die burgerregte-organisasie AfriForum se internskapprogram vir studente van verskeie AfriForum Jeugtakke het vandeesweek amptelik afgeskop. Volgens Marike van As, woordvoerder van AfriForum Jeug Kovsies, het die internskap ten doel om ʼn verrykende ervaring te wees wat studente blootstel aan die verskillende bedrywighede van dié burgerregte-organisasie. “Ons wil jongmense met die nodige vaardighede toerus om ʼn…

End of content

End of content