AfriForum wen dekade lange stryd om by VN te registreer
| |

AfriForum wen dekade lange stryd om by VN te registreer

Die burgerregteorganisasie AfriForum het pas bevestiging ontvang dat dié organisasie nou amptelik by die Verenigde Nasies (VN) as nieregeringsorganisasie met spesiale raadgewende status geregistreer is. Dié status bied aan AfriForum verskeie geleenthede en voorregte om die organisasie se werk op groter skaal in die raadsale van die VN voort te sit. Die deurbraak is gemaak…

|

AfriForum ontmoet met onafhanklike taalvereniging in Nederland

Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum en hoof van die burgerregte-organisasie se internasionale skakeling, het vandeesweek met verteenwoordigers van verskeie Nederlandse universiteite, asook die uitvoerende hoof van Onze Taal, die tweede grootste onafhanklike taalvereniging in die wêreld, vergader. Volgens Bailey is die Onze Taal-vereniging ʼn dinamiese organisasie met meer as 13 000 betalende lede….

|

Nietigheid van Afrikaans in België nekslag toegedien

Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum en hoof van die burgerregte-organisasie se internasionale skakeling, het verlede week ʼn referaat by die Universiteit van Gent in België se derde jaarlikse akademiese konferensie oor Afrikaans gelewer. Dié verslag het gehandel oor AfriForum se werksaamhede op die terrein van taalbeskerming en -bevordering en ook die positiewe rol…

|

AfriForum woon akademiese konferensie oor Afrikaans in België by

Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum en hoof van die burgerregte-organisasie se internasionale skakeling, het gister die Universiteit van Gent se jaarlikse akademiese konferensie oor Afrikaans in België bygewoon. Dié konferensie het afgeskop met die Sarton-gedenklesing, wat vanjaar vir die eerste keer deur ‘n Suid-Afrikaner, prof. Steward van Wyk van die Universiteit van die…

|

AfriForum spreek lede van Vlaamse parlement toe oor Afrikaanse taalstryd

Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum en hoof van die burgerregte-organisasie se internasionale skakeling, het lede van die Vlaamse parlement gister toegespreek oor die geweldige aanslae op Afrikaans as onderrigtaal in Suid-Afrika. Dié ontmoeting vind plaas as deel van AfriForum se skakeltoer om internasionale betrekkinge tussen die burgerregte-organisasie en ander Afrikaanse stamlande verder uit…

End of content

End of content