AfriForum se Rustenburg-tak doen herstelwerk vir bejaardes
AfriForum se Rustenburg-tak het oor die afgelope 12 maande herstelwerk en instandhouding ter waarde van R120 000 in samewerking met Demar…
AfriForum se Rustenburg-tak het oor die afgelope 12 maande herstelwerk en instandhouding ter waarde van R120 000 in samewerking met Demar…
Die AfriForum-tak in Benoni het op 18 en 19 Oktober 2019 verskeie instandhoudingstake by die Pauline Davis en Deneys Conradie…
Die AfriForum-tak in Vryheid het op 16 Mei 2019 saam met die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) en die AbaQulusi Plaaslike Munisipaliteit…
Die AfriForum-tak op Williston het onlangs met amptenare van die Namakwa-distriksmunisipaliteit oor die toestand van dié dorp se paaie vergader.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy misnoeë uitgespreek oor die voortslepende rioolkrisis in Barkly-Wes, waaronder ’n rioolprobleem by die Mataleng-vierrigtingstop en…
Die AfriForum-tak in Vryburg het dié dorp se drinkwater by ’n laboratorium laat toets nadat verskeie mense hul kommer oor…
AfriForum se Delareyville-tak het’n onderdeel in een van die waterpompe vervang om die plaaslike gemeenskap van water lopende te voorsien….
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het die afgelope week ’n projek van stapel gestuur wat die skoonmaak en opknapping van die…
Die AfriForum-tak in Bloemhof het vandeesweek 21 nuwe stop- en toegeetekens by verskeie kruisings in dié dorp opgerig. Sommige van…
AfriForum se Sasolburg-tak het op 15 September vanjaar die pad by die Minnaarstraat- en Wonderfontein-aansluiting opgeknap. Dit volg nadat verskeie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing